2011 Australiese Grand Prix

2011 Qantas Australiese Grand Prix
Datum 27 Maart 2011
Plek Albert Park-straatrenbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Sebastian Vettel Red Bull Racing
Tyd 1:23.529
Vinnigste ronde
Renjaer Felipe Massa
Tyd 1:28.947 (rondte 55 van 58)
Podium
1 Sebastian Vettel Red Bull
2 Lewis Hamilton McLaren
3 Vitaly Petrov Renault

Die 2011 Formule Een Australiese Grand Prix is op 27 Maart 2011 in Melbourne, Australië, gehou. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in sy Red Bull Renault gewen.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search